Petrified Tree Trunks Biddulphsberg Lapa Krieks
Tuisblad | Oor Senekal | Waar om te Bly | Wat om te Doen | Besighede | Gemeenskap | Advertensies | Besoekersboek | Kontak ons

Community / Gemeenskap

Aksie 2009 - SENEKAL VIR JESUS

MISSIE:
Om ’n verskil te maak in Senekal

VISIE:
  1. Geestelike herlewing in ons gemeenskap.
  2. Inskerp van Christelike waardes.
  3. Vestig geleenthede vir lof en aanbidding.
  4. Fokus op doelgerigte woord en gebed.
  5. Vestig hartsverandering by ouers en kinders.
  6. Maak Senekal ’n veiliger omgewing.
  7. Vestig vriendelike, laggende gesigte.
  8. Bevorder landswette, reëls en regulasies.
  9. Oor alle grense na mekaar uitreik.
  10. Betrokke raak by aktiwiteite van die gemeenskap.
MISSION STATEMENT:
To make a difference in Senekal

VISION:
  1. Christian revival in our community.
  2. Reinforcing Christian values.
  3. Creating opportunities for praise and worship.
  4. Focusing on purposeful word and prayer.
  5. Bringing about a change of heart in parents and children.
  6. Making Senekal a safer environment.
  7. Establish friendly, laughing faces.
  8. Promoting the laws, rules and regulations of our country.
  9. Reaching out to each other across all borders.
  10. Becoming involved in community activities.

Elke groepering in Senekal word betrek, nl.:

  • Die verskillende gemeentes in Senekal
  • Die kerkrade
  • Christen groeperinge
  • Organisasies in Senekal
  • Opvoedingsinstansies
  • Gemeenskapsintelligensie diens
  • Tegnologie
  • Nuusmedia
  • Veiligheid
  • Munisipale aangeleenthede
  • SAPD
  • Gevangenisse

Hierdie bladsy sal maandeliks opgedateer word met al die projekte wat hierdie aksie beplan.

Kontakpersone vir meer inligting:
Flip Fourie 082 202 5776
Dalena Ferreira 083 556 4722
John Kotzé 083 448 0882

Advertise with Us

If you find any broken links or any outdated information please report it to the Webmaster.

© Curiously Creative. All rights reserved.